Medium-Lank kultivar met uitstekende opbrengs en stadige afdroging. Hoë kwaliteit kuilvoer. Baie stabiele kultivar en kan onder droëland sowel as besproeiing verbou word, die baster is die een waarom jy jou kuilvoer pakket bou.
Medium-long variety with excellent yield and slower dry down, high quality silage, a very stable variety suited for dryland and irrigation. This variety should be the core of your silage package.