Aangepas by meeste grondsoorte. Verdra sand en ouklip gronde. Vermy versuipte gronde. Stadige vestiging. Smaaklik. Lang produktiewe lewe.
Adapted to most soil types Tolerates sandy soils and rocky soils. Avoid waterlogged soils. Slow establishing. Palatable. Long, productive lifespan.