Uitstekende hitte en stres verdraagsaamheid, goeie kuilvoer kultivar in die gebiede soos aanbeveel, baie suksesvol aangeplant in die kommersiële graan mark.
Excellent tolerance to heat and drought stress. A good silage variety in the growing regions listed. The variety has had success in the traditional grain markets especially in the mechanised maize areas